Ask an expert
Question

06 Dec 2004

Rustelose Bene
Hi

Ek het n probleem om te slaap en ek dink dis omdat ek rustelose bene het, ek kan dalk nie lank genoeg stil le om aan die slaap te raak nie.

Is daar n rede hiervoor en wat kan n mens doen om dit te verbeter.


Answer 1,377 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Caldon, dit mag sekerlik wees dat jy aan rustelose ledemaat sindroom ly. As jy seker is dat daar niks anders fout is met jou bene nie, kan jy jou dokter vra om vir jou Sinemet 25/100®, 1 tablet saans, voor te skryf. Tans is dit die behandeling waarmee ons die meeste sukses behaal in die geval van rustelose ledemaat sindroom. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.