Ask an expert
Question

23 Oct 2009

Rustelose bene
My man het rustelose bene maar die laaste tyd is dit of dit erger word. gewoonlik was dit net as hy gaan slaap maar die afgelope tyd is dit gedurende die dag ook. Hy kan nie lank sit of lê  nie. Hy gebruik tans Sinimet ongeveer 1500mg per dag. Is daar enige ander raad of medikasie wat sal help.
Answer 1,572 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Lucia Booyens

Verwys na die volgende webtuiste vir 'n volledige beskrywing van rustelose bene en die behandeling daarvan: http://en.wikipedia.org/wiki/Restless_legs

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.