Ask an expert
Question

20 Mar 2007

Sal ek weer vroeg geboorte gee
HI DOC!EK HET IN 2003 'n SEUNTJIE GEHAD HY WAS OP 35 WEKE GBORE!EK HET AL PROBLEME GEHAD VAN 31WEKE AF SY KOPPIE HET BLYKBAAR VAN 31 WEKE AF BAIE ONDER GELE REG OM UIT TE KOM!MY GINEKELOPOG HET MY INSPUITINGS EN ALLES GEGEE MAAR HY WAS STEEDS VROEG GEBORE!EK WIL WEER PROBEER SWANGER RAAK MAAR WAT IS DIE KANS DAT MY TWEEDE BABA OOK VROEG SAL KOM?DANKIE DOC!!
Answer 763 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Desire
Dit hang af wat die probleem was - as dit was agv 'n serviks wat te vroeg oopgegaan het kan dit dalk weer gebeur. Partykeer kan hulle 'n tydelike steek in die serviks sit om dit te help om toe te bly tot dit die regte tyd is. Ek dink jy moet met jou gyne praat en mooi probeer uitvind wat die vroee geboorte se oorsaak presies was?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19336 votes
Vote