Ask an expert
Question

16 Apr 2006

Salbutamol
Hallo Dr. Kan U my sê waarvoor gebruik 'n mense die medikasie asseblief salbutamol sulphate. Dan nog een vraag asseblief hoekom lek dit soms as ek my inspuit dan kom die vloeistof nogal baie uit by die gaatjie. Dankie
Answer 519 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Deon
Salbutamol word gewoonlik vir Asma gebruik. As jy omtrent 90 grade met die vel inspuit trek die weefsel oor die gaatjie nie toe nie en dan lek dit uit - dit kan help om die naald net so effens skeef te draai met die gaatjie na onder. Spuit jy vir diabetes?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.