Ask an expert
Question

12 Aug 2010

Seer gewrigte
het seer in my knië , elmoë  en skouer gewrigte. wat kan ek gebruik. het nie medies. dankie.49jr
Answer 1,339 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Leilah
Dit kan gout of arthritis wees en eintlik moet jy maar bloed laat trek om na jou uriensuur vlakke te laat kyk en x/strale laat neem om te kyk vir gewrigsiekte as dit lank aanhou. Anti-inflammatoriese middels soos Neurofen, Ranfen, Panamor plus Panado sal help vir die pyn maar sal dit waarskynlik nie gesond maak nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.