Ask an expert
Question

20 Aug 2007

Seer Heup
Goeie dag DR.
Ek het die afgelope naweek my heup seer gemaak. Dit was aanvanklik effens blou gewees, en nou is dit nie meer blou nie, maar as ek ek op die heup been druk is dit gevoelig.

Sou U voorstel dat ek vir plate gaan of is dit maar net gekneus?
Answer 953 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Jacques
as jy normaal kan loop is daar waarskynlik nie 'n fraktuur nie, mens voel ook soms 'n knarserige gevoel as daar 'n fraktuur is soos die twee punte oor mekaar skuur. Ander tekens kan wees dat daar buitegewone swelling is, of dat jy kreupel loop.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19424 votes
Vote