Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Seer knieë 1,5jr na ongeluk
Beste Doc
Ek was Mei 2003 in 'n ongeluk betrokke waar 'n motoris my van my fiets afgery het. Ek het my knieë seergemaak in die proses, daar was xtrale geneem, maar geen krake of breke was opgedoen nie. My knieë was wel baie sleg gekneus en my spiere was baie styf gewees vir weke na die ongeluk. Maar deesdae voel dit kompleet asof my knieg uit sy potjie klim, ek kan dan nie my knieë reguit maak nie, maar as ek my been reguit dwing, maak my knieg 'n harde klap geluid. Ek het weer probeer fietsry, maar my knieg brand baie aan die binnekant.
Wat sou u voorstel doen ek?
Ek het by die gym aangelsuit en rustige fietsry oefeninge begin om my knieë weer sterker te probeer maak.
Dink u dis nodig dat ek 'n spesialis gaan sien?
U raad sal waardeer word, want ek is gek oor fietsry en sal so graag weer in wedrenne wil begin deelneem

Eina, die beste sal wees om ‘n ortopeed te sien want van hierdie kant van die skerm af klink dit asof jy jou meniskus beseer het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.