Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Seer knop onder my linker arm-bekommerd
EK is baie bekommerd. Onder my linker arm as ek hom oplig is daar is baie gevoelige knop. As ek my arm teen my lyf druk dan is dit baie seer. Wat kan dit wees? Is dit net 'n melkklier of wat? As doc my dalk enige raad kan gee, sal ek baie bly wees. Kan dit wees dat ek dalk 'n spier seer gemaak het????????
Hallo Girly
Is dit rooierig ? Dan kan dit 'n onsteekte sweetkliertjie wees. Sit bietjie hitte op en Bactroban salf. Moenie deoderant gebruik nie, jy kan antiseptiese poeier daar gooi. As die ding 'n sagte kol in die middel maak of 'n geel punt moet dit baie keer gedreineer word en dan moet jy maar jou GP gaan sien. Hoop nie dis nodig nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.