Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
seer oog
onderste oog lid is seer as ek daar oor vryf. glad nie rooi of tranerig. dit is al ''n week so. baie seer. kan dit iets ernstig wees?
Dit is moontlik dat daar ligte inflammasie van die ooglid teenwoordig is, as gevolg van geringe onderliggende infeksie. Vra jou apteker vir 'n antibiotiese salf om vir 'n periode vir 5 dae te gebruik. Indien daar geen verbetering is nie, moet jy jou dokter konsulteer. Indien daar enige verandering in jou sig/visie is, moet jy jou dokter konsulteer.
Groete
Dr Anrich
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.