Ask an expert
Question

01 Oct 2009

Seer sternum/rib
More Dr

Ek het so n paar weke terug aan u geskryf oor my rib/sternum wat so seer is. U het vir my gese om Mypaid te drink en dit sal hopelik die probleem oplos. Ek het die pille toe gedrink. Dit het soort van die probleem beter gemaak, maar kon die pille net vir 5dae drink. Toe ek ophou daarmee, was die pyn weer terug. Dit voel eintlik erger. Ek weet nie meer wat om te doen nie. Kan dit ook my balans affekteer? Ek bly gereeld van balans afgaan, maar ek het nie oorpyn of so iets nie. Dit is besig om my sport te affekteer.

Ek hoop u kan my help

Baie dankie vir u tyd
Answer 736 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Landa

Dit is 'n goeie idee om jou dokter vir x-strale te konsulteer. Sodoende kan die oorsaak gevind word en behandeling voorgeskryf word.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9471 votes
No
68% - 20281 votes
Vote