Ask an expert
Question

05 Aug 2008

Sinus/verkoue?
Hi dok,

Ek voel lekker goor van gister af- veral as dit aand word. Saternag en Sondagnag was my keel baie seer, niks ander simptome. Nou voel dit of my keel wil skeur as ek gaap en daar waar my mangelds was, is die gate rooi en om dit so wit?! My kop is seer daar waar dit aan my nek vas is agter - as ek my kop agteroor buig. Ek nies af en toe. My neus was gisteraand baie toe, kop voel dik?! Neus voel nogsteeds geblok.

Wat is die beste raad vir sinus? Kan u weer die " resep"  vir sout en koeksoda gee asb. Hoe weet ek wanneer ek verkoue het of sinus? Kan ek maar gym as ek sinus het?

Dankie

Answer 12,641 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hi Lee
As daar wit goed agter jou keel is het jy antibiotika nodig - dan is jy besig om 'n bakteriele keelseer te kry! Die resep vir neusspoel is 1 koppie water, 1/2 teelepel sout, 1/2 teelepel koeksoda. Probeer Drixine vir die toe neus - maar sien asb jou dokter!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9476 votes
No
68% - 20327 votes
Vote