Ask an expert
Question

07 Nov 2006

Skerp sweet reuk
My dogter, 15, sukkel verskriklik met skerp sweet reuk. Sy bad elke oggend en aand, en ruik soms al binne `n uur nadat sy gebad het. Ek het al vir haar Protex seep gekoop, maar dit help nie. Sy het al mans onderarm aanrol gebruik, maar dit help ook nie. Is daar iets waarin sy kan bad om dit te help beheer. Dit is nie beperk tot die somer of winter nie.
Answer 12,244 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Bettie
Probeer dat sy bad met Hibiscrub seep ( pasop dit brand jou oe!) en vra jou dokter om dalk vir haar iets soos Probanthine voor te skryf om die sweet te verminder. Kyk by die apteek vir aliminium gebaseerde anti-perspirante en kyk ook op
en.wikipedia.org/wiki/Hyperhidrosis
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19322 votes
Vote