Ask an expert
Question

21 Nov 2005

Skildkleir vergroeisel
Ek het +/- 3 jaar terug 'n scan op my skildklier laat doen. Als was normaal behalwe vir 'n klein vergroeiseltjie daarop. Ek is gese dat dit nie kwaadaardig is nie maar dit dalk oor 'n jaar sal wil laat verwyder. Dit is 3 jaar later en ek het dit nog nie laat doen nie. Kan dit enige nadele vir my inhou?
Answer 1,084 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

AXBX, dit behoort OK te wees solank daar geen kwaadaardigheid is nie. Drie jaar is ‘n lang tyd en die beste sal waarskynlik wees om dit te laat nagaan. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19941 votes
Vote