Ask an expert
Question

07 Jan 2008

skildklier
Hi
Ek bly gewig optel al is ek op `n geballaseerde dieet en oefening. Ek is op 200mg eltrocin. Die gp het dit nou weer getoets en voorgestel dat ons dit met nog 50mg verhoog. Ek wil net weet of is daar nie iets anders wat ek saam kan gebruik om my metabolisme te versnel nie. Dis ook baie gevoelig in my nek. Laastens is daar nie iemand wat spesialiseer in skildklier en sy hormone nie.

Baie dankie
Answer 509 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Anne
Jy kan 'n endokrinoloog gaan sien - kyk op Medpages.co.za vir een naby jou. Moenie iets anders saam met Eltroxin gebruik nie. Vra dalk ook net dat hulle jou toets vir insulien weerstandigheid.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19939 votes
Vote