Ask an expert
Question

11 Feb 2004

Skildklier en prostaat
My hoof is nou 62 jaar oud. Hy was by die spesialis gewees insake 'n jaarlikse prostaat ondersoek. Daar is 'n knoppie, maar die spesialis wil nie op die oomblik 'n biopsie doen nie, omrede sy skildklier nie 100% funksioneer nie. Hy is baie oorgewig. Die skildklier skei aan die eenkant iets te veel af en daan die ander kant weer iets te min. Die spesialis wil eers kyk of die skildklier sal regkom, voordat hy 'n bopsie op die prostaat doen.

My hoof het nie die mediese termologie verstaan nie. Het na die tyd die spesialis geskakel, maar hy het nog nie teruggekom met 'n antwoord nie.

Wat dink u kan die rede wees waarom hy nie 'n biopsie wil doen voordat die skildklier reg is nie. My hoof gaan oor 'n paar weke weer na die spesialis toe vir verdere prostaat en skilklier toetse.

Dankie vir u hulp.
Answer 883 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Jo, dit klink vir my asof die spesialis dink die skildklier probleem is meer belangrik as die prostaat probleem. Die beste sal wees om sy huisdokter te vra om die spesialis te skakel en uit te vind wat die probleem is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9361 votes
No
67% - 19296 votes
Vote