Ask an expert
Question

22 Oct 2009

skoonpa
my skoonpa het prostaat probleme.hy gebruik pur bac.hy kla konstant dat hy naar is en dat hy pyn het..so nou eet hy ni baie ni. agv die naarheid en pyn...hy was altyd aktief en nou le hy net.... Ons is al raadop..ons bly op ' n klein plekie en dit lyk of die dokters nie vreeslik omgee nie....
Answer 542 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Bee
Ek dink jy moet jou skoonpa by 'n uroloog uitkry as hy chronies pyn het - dit klink vir my of daar dalk iets ernstig fout kan wees. Hy kan selfs 'n maagseer hĂȘ. Vra jou huisdokter om jou te verwys na 'n uroloog.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9365 votes
No
67% - 19346 votes
Vote