Ask an expert
Question

17 Aug 2011

Skraping en mirena
More
Ek het op die 25ste Julie ''n skraping gekry agv endometriose en toe het my ginekoloog ook die mirena ingesit. My probleem is ek hou aan menstrueer nou al vanaf die prosedure en dit lyk nie of dit wil ophou nie, is dit normaal? Ek het glad nie voor die prosedure maandliks my maandstonde gekry nie.
Dankie
Answer 729 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Bloeding is wel 'n komplikasie van die prosedure en die Mirena. Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en behandeling konsulteer, vir die abnormale uterine bloeding. Met erge en verlengde abnormale uterine bloeding kan jy 'n ystertekort anemie ontwikkel.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9369 votes
No
67% - 19367 votes
Vote