Ask an expert
Question

01 Aug 2007

slaap gevoel
Hi dok,
Ek het vir byna 4 weke n slaap gevoel in my bo-bene se vel. As ek soggens opstaan is daar so 3 steek pyne as ek loop maar die 'dooie' gevoel bly. Die gevoel sal gelydelik weggaan maar as ek te lank staan of sit voel ek dit weer. Wat kan dit wees?

Dankie
Answer 1,655 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Stormer
dit kan agv 'n senuwee wees wat knyp, of agv vit tekort, of agv medikasie wat jy gebruik - sien liewer jou dokter vir 'n ondersoek.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20215 votes
Vote