Ask an expert
Question

01 Oct 2009

Snaakse gevoel
Dokter, ek ervaar vir die afgelope paar weke ' n snaakse sensasie aan die agterkant van my kop. Altyd op dieselfde plek. dit voel eerss soos ' n vladdering en as ek op die plek druk, dan voel dit soos ' n geknuesde of bloukol op my kop. Dis so links onder van my skedel.

Ek is noggal ' n worry pot en wonder wat kan dit wees?
Answer 1,181 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Karen

Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer vir 'n volledige ondersoek en 'n moontlike CT skandering van jou hoof.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.