Ask an expert
Question

05 Jan 2005

snork probleem
wat kan mens vir iemand gee wat elke aan snork. my man snork en dit raak 'n probleem vir my en hom .ek gaan slaap elke aand in die spaarkamer.
Answer 1,199 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Jelly, die meeste oorsake vir snork is beperk tot die oor neus en keel gebied en die beste sal wees om ‘n ONK spesialis te sien. Dit mag as gevolg van iets eenvoudig soos vergrote adenoïede wees en dan sal ‘n klein operasie die oplossing van al sy probleme wees. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.