Ask an expert
Question

04 Feb 2009

SONAR
DR.,ek was by hospitaal vir kort asem,dr.se daar is water op die long, dieselfde ding het 5mde gelede gebeur,toe het hospitaal operasie linkerlong geheg aan liggaam sodat dit nie weer gebeur nie, nou is die regterlong in dieselfde penarie,dr se dis hartversaking, ek is 65,ek rook en drink nie, my vraag is dr se ek moet gaan vir sonar dat hul die probleem kan vind,maar ander dr se dis onnodig,wat stel u voor asseblief
Answer 1,339 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Poppie
As dr dink dit is hartversaking, wil mens gewoonlik kyk wat die oorsaak is, bv is dit hoe bloeddruk of het jy 'n vorige hartaanval gehad wat jou hartspier verswak het of het jy 'n hart klep wat lek? Ek sou dink jy moet tog maar 'n kardioloog sien vir verdere toetse soos sonar, om te kyk of daar 'n behandelbare oorsaak is?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9464 votes
No
68% - 20199 votes
Vote