Ask an expert
Question

26 Jul 2010

SOOIBRAND
Ek is n 32 jarige vrou.Ek kry nou vir n hele rukkie sooibrand.Ek voel dit in my keel. Dit kom net ewe skielik.En hou vir n lang tydperk aan en is baie ongemakklik.Rennies help bietjie.My eet gewoontes is nog dieselfde.Ek eet nie sterk kosse soos kerrie nie.Ek is effens bekommerd daaroor,want my ouma en al haar broers en susters is dood aan kanker.Sy is so 5 jaar gelede dood aan slukdermkanker.Het ek rede om bekommerd te wees oor sooibrand.
Answer 1,682 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Marisa
Jy het dalk refluks agv 'n maagkleppie wat nie goed sluit nie. Mens kan dit behandel met 'n antisuur of 'n gastroskopie laat doen om te kyk of dit so erg is dat 'n operasie nodig is (maar ek sou voorstel jy probeer eers medikasie)
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9439 votes
No
68% - 20025 votes
Vote