Ask an expert
Question

24 Dec 2004

Soort pyn in penis...
Hi dokter

Ek ervaar 'n ligte soort van steekpyn in my penis sodra ek net byvoorbeeld dink aan seks of iets in daai lyn. Ek weet nie wat dit kan wees nie en dit bekommer my nogal.

1. Kan dit 'n probleem van die voorhuid wees?
2. Kan 'n onhiginiese penis wat min "getretract" word dit veroorsaak?

Dankie!
Answer 3,349 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Ek, dis waarskynlik niks, maar dit mag iets met jou voorhuid te doen hê. Jy kan ‘n antifungus room soos Normospor® aanwend vir ‘n paar dae, maar as dit nie help nie sal die beste wees om maar jou dokter te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.