Ask an expert
Question

10 Dec 2004

Stamsel navorsing
Het 'n quadroplegiese nefie watl meer tewete wil kom oor die stamsel navorsing. Hy is op soek na 'n instutuut wat die operasies uitvoer en 'n kontak nommer. Byvoorbaat dankie.
Answer 1,972 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Niggie, ek neem aan jy is op soek na ‘n plek in SA – so vêr ek weet is daar nie regtig so ‘n plek. Die beste sal wees om een van die mediese skole te kontak en uit te vind of daar iemand in jou omgewing is wat kan help. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20215 votes
Vote