Ask an expert
Question

03 Dec 2005

Stoelgang is vorm loos
My man sukkel nou al amper meer as 'n jaar met sy stoelgang wat meer vorm loos as normaal is. Ons was al by 'n dokter wat hom gestuur het vir toetse. Die toetse het net 'n tipe swam opgelewer en effens bloederigheid, maar volgens hom niks ernstig nie. Nadat hy sy medikasie opgebruik het, is die probleem nog steeds nie opgelos nie. Help asb as u kan,,,,,,,,
Answer 566 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Beste PS,
Maak net seker dat hy nie dalk 'n parasiet opgedoen het nie - hulle kan nogal hardnekkig wees om te genees. Indien nie, gee hom Fybogel om te drink - dit behoort dit beter te bind.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.