Ask an expert
Question

27 Mar 2007

Stoke
My skoonpa is 'n strawwe drinker en rook ook baie. Hy is 52 jaar oud en werk as 'n paneelklopper. Daar is tye dat my skoonma kom kuier of nie by die huis is nie, dan sal daar dae omgaan wat hy nie behoorlik eet nie, net drink.
Hy het Saterdag 'n 'ligte' beroerte gekry, maar hulle moet nou vasstel hoe erg die 'ligte' beroerte was.
Wat is die kanse dat dit a.g.v. sy gewoontes was dat hy die beroerte gekry het?

Baie dankie
Answer 758 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Linda
Beroerte word veroorsaak deur twee goed, bloeding op die brein ( dit kan wees agv alkoholiese lewerskade) of agv 'n bloedklontjie ( hoe cholesterol of aar aanpakking - baie keer geneties)
Ons praat deesdae van 'n "brein aanval" in plaas van beroerte( baie soos 'n "hart aanval")
sien http://www.bbc.co.uk/health/conditions/stroke/
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.