Ask an expert
Question

04 Aug 2010

Styftrekking
hi, ek het ''n normale stoelgang gehad en terselfdetyd naar geword en gesweet, direk dieselfdetyd het ek prikkels in my voete en hande begin kry en paar sekondes later het my vingers en hande kromgetrek. Dit het vir ''n paar minute aangehou en toe geleidelik weg gegaan. Was net baie moeg daarna en het aan die slaap geraak die volgende dag was my voorarms se spiere Kan dit iets wees om oor bekommerd te wees? Ek het hoë  colesterol 7.4 die gevaarlike een, geen hoë  bloeddruk gewoonlik normaal.
Dankie
Answer 947 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Hanlie
HIerdie simptome kan tekens wees van 'n epileptiese aanval of hiperventilasie. Gebruik jy enige medikasie (?bv Wellbutrin) of het jy enige geskiedenis van vorige hoofbesering of epilepsie in jou familie?
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19939 votes
Vote