Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Styftrekking
Ek gebruik 40 mg Lorien per dag en drink dit saans, het 2 sterfgevalle (vriende) die week gehad toe dit gebeur het, n dag die laaste begrafnis. het geen Epilepsie geskiedenisse in familie nie.
Hallo Hanlie
Dan dink ek dit kon 'n angsaanval met hiperventilasie gewees het. Die Lorien sal nie sulke simptome veroorsaak nie. As dit ooit weer gebeur, sit 'n bruin papiersak oor jou mond en en neus en asem rustig diep in en uit vir 30 tellings of tot die krampe stop.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.