Ask an expert
Question

03 Apr 2007

SUISING IN ORE
EK HET AL DIE AFGELOPE 3 -4 JAAR 'N SUISING IN MY ORE.

DEUR DIE DAG KAN DIT NOG GAAN, MAAR AS EK STIL RAAK OF GAAN Lê IS DIT NOGAL ERG.

IS DAAR ENIGE RAAD VOOR?
Answer 4,910 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lollie
'n ONK spesialis kan dalk vir jou pilletjies gee daarvoor - dit kan veroorsaak word deur stress, te veel Disprin, oorprobleme. Die rede hoekom dit lastig raak as jy stil word of gaan le is omdat die agtergrond lawaai dan minder is. Probeer slaap met die radio op musiek sagggies aan en kyk of dit help?
Sien http://www.mayoclinic.com/health/tinnitus/DS00365/DSECTION=1
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.