Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Surogaat ouerskap
Ek wil graag 'n surogaat ma wees vir 'n familielid, maar weet nie regtig wat om te verwag nie. Ek het gehoor ons moet 'n -|- rak opstel wat my ook beskerm, maar wat is my regte aangaande die hele situasie.
Hallo Linda
Jy moet liewer met 'n prokureur ook praat want daar is baie wetlike aspekte wat mens in ag moet neem. Jy mag nie geld maak daar uit nie, net betaal word vir jou onkoste. As die ma en pa se eierselletjies gebruik word, is hulle die biologiese ouers maar die ma wat die baba het is steeds die wettige ma en die "ouers" moet die kind fisies aanneem.
Dis makliker as jy familie is en daar is heelwat gevalle in Suid Afrika waar dit sonder probleme gebeur het.
http://www.surrogacy.com/legals/article/southafrica.html

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.