Ask an expert
Question

15 Jul 2005

Suurlemoene
Dagsê dok
Ek is die laaste ruk verslaaf aan suurlemoene en kan nie genoeg kry nie, ek skil dit af soos 'n lemoen of naartjie en eet skyfie vir skyfie sonder om eers 'n gesig te trek., so 5/6 op dag. My vraag is, is dit sleg vir my gesondheid en indien ja hoekom? Dui die belustigheid op enige tekort?

Answer 829 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

M, 5-6 suurlemoene sal seker nie skade doen nie, maar jy mag dalk sooibrand ontwikkel. Ek weet van geen tekort wat spesifiek met suurlemoene geassosieer word nie, maar mens moet maar altyd aan ‘n ystergebrek dink as mens sulke snaaskse eetgewoontes ontwikkel. Die beste sal wees om jou dokter te sien en ‘n bloedtoets te doen. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.