Ask an expert
Question

23 Jul 2008

swanger of nie??
Hallo dr

ek hoop dat u my kan help. ek wil weet wat ' n skyn swangerskap is en of ek een het en wat dan volgende gebeur? kry jy nog ' n skraap?

dis nou 2 weke nadat ek moes begin menstureer het en nog steeds niks nie. die swangerskap toetse en bloed toetse wys negatief. my dr se my hcg vlak is 0,2. maar ek het nog steeds nie begin nie. het ek ' n skyn swangerskap? en wat nou? of het ek nie geovuleer nie?

ek begin nou al aanvaar dat ek nie swanger is nie maar wanneer gaan my period kom? is daar dalk ' n kans dat ek dalk swanger is? my laaste datum was 11 junie. het vanoggend getoets nog steeds niks.

Dankie
Answer 6,464 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Landie
Partykeer kry mens 'n "blighted ovum" - waar daar 'n ovum vorm maar dit is nie bevrug nie - mens sal dan 'n maand oorslaan maar begin gewoonlik weer menstrueer daarna. Jou dokter sal seker nog 'n HCG vlak doen om te kyk of dit besig is om op of af te gaan. As dit opgaan moet mens dalk maar 'n sonar doen om seker te maak dit is nie 'n buisswangerskap nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.