Ask an expert
Question

04 Feb 2004

Sweet
Snags sweet ek veral om my nek. Ons bly in 'n warm omgewing maar moet saans 'n handdoek oor my kussings gooi om nie die kussings te nat te sweet nie. Kan U raad gee asseblief?
Answer 692 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Anton, sweet is nie ‘n baie spesifieke simptoom nie. Dit mag wees as gevolg van ‘n infeksie (TB, malaria, blaas, galblaas, lugwee, ens), skildklier probleme, outo-imuun siektes, hiperhidrose, ens. Die beste sal wees om wanneer jy so sweet, jou temperatuur te neem om uit te vind of dit as gevolg van koors is of nie. Daarna sal die beste wees om jou dokter tesien sodat hy jou kan ondersoek en die nodige toetse aanvra. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.