Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
sweet
Hi Dokter
My handpalms en voete sweet baie maklik. In die somer is ek geneig tot swamme op en langs die kante van my voete wat baie jeuk. Ek gebruik 'n roompie (Canex of so iets) wat stadig werk. Ek het en keer my voete in blou viterjoel gebaai wat die swamme bietjie uitdroog maar die swetery bly.
Ek weet daar is pille vir die swamme maar gehoor dis erg op mens se lewer en dat jy baie vetterige kos moet eet voor jy die pille drink en dan moet jy dit 10 dae lank drink.
Ek het gewonder of Diflucan vir die swamme gaan help. Dis mos net 1 kapsule en ek wonder of dit effektief gaan wees en vir hoe lank.
Groete
Nancy

Beste Nancy,
Lamisil room en pille werk goed vir voete!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.