Ask an expert
Question

09 Feb 2004

swollen ankle
6 mnde terug het ek my enkel geswik. Ek was 2 keer by my huisdokter en hy het 'n anti-inflammatoriese pille voorgeskryf. Ek is toe verwys vir fisioterapie en het vir 8 sessies gegaan. My enkel is nog steeds geswel en seer met sekere bewegings. Ek wil nie weer na my huisdokter toe gaan nie, want my medies raak gou uitgeput. Na wie kan ek gaan? Kan ek na 'n ortopeed gaan?
Answer 752 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Adele, dit klink asof jy jou ligamente beseer het en die beste sal wees om ‘n ortopeed te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.