Ask an expert
Question

21 Oct 2009

taurette sindroom
hallo dr.

Ek het ' n seuntjie van 3.5jr oud, ek het by my ex skoonsuster gekla dat hy baie moeilik is om te hanteer. Sy het gesê  dit klink baie soos dieselfde geval waarin haar kind (my broer se kind)verkeer het, en dat haar kind ge-diagnoseer is met die sindroom. Sy het gesê  dit is absoluut geneties. Kan u asb vir my voluit informasie oor dit gee of ' n webwerf waaroor ek oor dit kan lees?

Baie dankie
Answer 586 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Bigmomma
Jy kan meer lees op http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/tourettesyndrome.html
As jy vermoed dat hy dit het, moet jy dalk dat 'n kinder neuroloog hom ondersoek. As jy my laat weet in watter area julle bly kan ek dalk vir jou name gee
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9371 votes
No
67% - 19385 votes
Vote