Ask an expert
Question

04 Feb 2008

Terugvoering: aritmie
More Doc Bets.

Net gou terugvoering. Ek was Donderdag vir bloedtoetse omdat my spiere so gou moeg word en ek nie die aritmie onder beheer kan kry nie.

Kalium: 4,5
Natrium: 140
Kalsium: 2.24
Magnesium: .90
Yster: 26,1
Estradiol: 540.3
TSH: 1.73
Volbloedtelling: normaal
Witselle: normaal

alle bloedtoetse dus normaal. GP het vir my 'n nood-afspraak by EP gemaak vir 15 Feb. en ek moet vandag Kardioloog gaan sien vir stress EKG omdat my Cholestorol so hoog is (6,9 waarvan LDL 4,5 is en HDL 1,3) en 'n Echo vir klepfunksie.

Ek sal laat weet.

Lekker dag.
Answer 519 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe Cornel
Al wat ek kan sĂȘ is STERKTE ek dink aan jou!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9432 votes
No
68% - 19942 votes
Vote