Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
testicles
hallo
Dit jik langs my testicles en die vel is droog en dop af wat kan dit wees ek weet nie of dit van die sweet is nie?? en wat kan ek gebruik wat ek sommer in die apteek kan koop asb. dankie
Dit jik langs my testicles en die vel is droog en dop af wat kan dit wees ek weet nie of dit van die sweet is nie?? en wat kan ek gebruik wat ek sommer in die apteek kan koop asb. dankie
Hallo Renier
Klink vir my soos 'n fungus infeksie - vra die apteker vir 'n antifungus salfie soos Mycospor. Jy moet dit lank gebruik - ten minste 4 weke.
Dr Bets
Klink vir my soos 'n fungus infeksie - vra die apteker vir 'n antifungus salfie soos Mycospor. Jy moet dit lank gebruik - ten minste 4 weke.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.