Ask an expert
Question

10 Aug 2008

Toon naels
Liewe Dokter,

ek is 56, het Diabetes en Ischemiese hart siekte. My groot toonnaels lig op by die kant waar dit veronderstel is om uit te groei. Kan dit moontlik ' n bloed toevoer probleem wees of dalk iets met my Diabetes te doen?

moet ek ' n dokter hieroor gaan sien?
Answer 1,987 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Tilla

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy moet jou dokter besoek om te sien of jou diabetes goed gekontroleerd is. Vel skraapsels moet geneem en dit tesame met nael knipsels moet weg gestuur word vir ontleding. Dit is moontlik dat jy 'n kandida infeksie het as gevolg van jou diabetes.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19293 votes
Vote