Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Trigominale Neuralgie
Ek was onlangs gediagnoseer met trigominale neuralgie.
Die dr se dit is ' n \/irus wat dalk nie heeltemal uitgebroei het nie of die apteker se, as ge\/olg \/an ' n harde stamp met my motorfiets ongeluk, is die 2 oorsake. Hy het my nou op 4 maande Tegritol 200 2x per dag. Dit het my onsettend sleg laat \/oel aan die begin, maar nou het ek nie meer so\/eel newe efekte nie. My \/raag is, kan die Epilepsie pilletjies die probleem oplos, of is dit ' n lewenslange ding. My reaksie tyd is ook baie stadiger \/andat ek die toestand het, en ek raak senuagtig as iemand aan my linkerkant loop of ry. Dankie.

Hallo Madelaine
Trigeminale neuralgie is gewoonlik 'n lewenslange chroniese probleem. Jy sal waarskynlik die Tegretol chronies moet gebruik alhoewel jou dosis dalk later verminder kan word.
Lees meer op: http://www.ninds.nih.gov/disorders/trigeminal_neuralgia/detail_trigeminal_neuralgia.htm
Wat die senuagtigheid betref - gaan toets net jou oë - vra die oogkundige om spesifiek te kyk of jou oogvelde normaal is. AS dit nie is nie - moet jy dalk 'n neuroloog sien as jy nog nie by een is nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.