Ask an expert
Question

06 Apr 2006

TUBUVILLOUS POLYP
N TUBULO VILLEUSE ADENOOM IS VANUIT DIE SIGMOID GEDEELTE VAN SY KOLON VERWYDER. VERDUIDELIK DIE NAAM VIR MY ASSEBLIEF.

MY MAN WAS VIR LANK ONDERWERP AAN N HOE INFEKSIE CRP TELLING VAN 287. WAAR KAN EK UITVIND WAT SE SKADE SO N INFEKSIE AAN SY LIGGAAN KAN DOEN, AANGESIEN HY NOU BAIE PROBLEME HET WAT HY NOOIT VOORHEEN GEHAD HET NIE.
DANKIE
Answer 1,666 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Susan
Die tubulo villeuse adenoom stukkie beskryf maar net dat die tumor van die spesifieke tipe mucosa sel af gekom het wat slym maak. Adenoom is benigne, karsinoom is 'n kanker. In boere afrikaans is dit 'n poliep wat hulle verwyder het wat nie kankeragtig is nie.

Weet jy dalk wat die infeksie by jou man veroorsaak het? 'n hoe CRP kan ook 'n outo-immune probleem aandui waar die liggaam anti-liggaampies maak wat sy eie selle aanval?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.