Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
uitslag
ek kry n uitslag as ek n jean of beld dra net onder my naeltjie waar die knoop of beld raak dit maak so rooi bruin op my vel ek jik baie wat is dit en wat kan ek doen dat dit weg gaan.
Hallo Renier
Probeer Stopitch room. Dit sal 'n paar dae vat voor dit weg is. Verf die agterkant van die belt buckle of die knoop met kleurlose naellak en laat goed droog word voor jy dit weer dra - mens wil probeer verhoed dat die metaal aan jou vel raak. Jy sal dit dalk elke nou en dan moet verf want ek dink die naellak dop af mettertyd. Mens kan metale laat behandel met Rhodium "plating" maar dit kos nogal duur en ek sou dit nie vir 'n goedkoop belt doen nie.
Die uitslag wat jy kry is 'n ekseem wat veroorsaak word deur 'n metaal allergie, en dis algemeen. Gewoonlik is dit die nikkel in die metaal wat die vel irriteer. Ideaal is dat mens die knoop met 'n plastiek knoop vervang en 'n buckle van stainless steel dra.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.