Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
urine
Ek weet nie of daar regtig fout is nie, maar dit is 'n probleempie wat my redelik uit die slaap uit hou. Vandag ek onthou moet ek redelik meer gereeld toilet toe gaan as my vriendinne. Ek moet ook een keer 'n nag opstaan. Twee jaar terug het dit begin erger raak. Ek het na 6 in die aande glad nie meer vloeistof gedrink nie, maar dit het nie eers gewerk nie. Ek moes nogsteeds in die nag opstaan. Die dokters het na my niere gekyk en na my blaas, maar hulle sien nie iets fout nie. Die afgelope twee maande, staan ek soms 4 keer 'n nag op. Ek word wakker van my blaas wat pyn en ek moet eenvouding opstaan. Kan daar regtig nie fout wees nie?
Hallo Lidia
Was jy by 'n uroloog en het jy urodinamiese studie ondersoeke gehad waar hulle jou blaas spier se werking toets? Dis baie keer agv 'n "irritable" blaas en nie infeksie of inflammasie nie.
Sien http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/001270.htm
Vra jou dokter om jou na 'n uroloog te verwys as jy nog nie hierdie ondersoeke gehad het nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.