Ask an expert
Question

24 Jul 2008

usn
wat se usn produkte is veilig om te gebruik???
Answer 672 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Me
Nie goed met ephedra in nie en pasop vir goed met baie kaffeien of guarana in - is beide stimulante wat bloeddruk kan verhoog, angstigheid en slaaploosheid veroorsaak. Sommige van die produkte het tirosien in wat jou skildklier kan stimuleer - wees net bedag daarop want dit kan ooraktiwiteit veroorsaak.
Gewone voedings aanvullings met proteien en vitamine in behoort veilig te wees.
Lees maar die aanduidings op die houer deeglik en moenie alles glo wat die verkoopsmense vir jou vertel nie!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.