Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Valium
Die dokter het vir my vandag Valium voorgeskryf vir stres en angs. Die dosis is 2 x 5 mg tab drie maal per dag. Ek wil nie soos 'n zombi lyk en voel nie. Ek wil net graag 2,5 mg saans drink om ook bietjie beter te slaap. Sal dit help en is dit genoeg? Wat is die newe effekte van Valium. Dit klink so gevaarlik. Is dit verslawend?
Hallo Des
Ja Valium kan verslawend wees en as jy moet werk gaan die 3 x per dag dosis jou vang. Valium se halfleeftyd is 90 uur m.a.w. dit kan 90 uur neem vir die pilletjie om uit jou sisteem te werk and 2.5 mg saans sal jou lekker laat slaap en redelik kalm hou deur die dag. Ek persoonlik verkies iets soos Aropax saam met Aterax vir angstigheid - miskien moet jy hom vra om jou na 'n psigiater te verwys sodat jy iets kan drink wat nie langtermyn ontrekking sal veroorsaak nie. Valium werk wonderlik maar mens sukkel om weer daarvan af te kom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.