Ask an expert
Question

20 Apr 2006

Vel
Die dokter het gister vir my Advantan room vir my vel voorgeskryf. Ek het Sondagoggend wakker geword en my vel was rooi, opgeswel, skubberig en jikkerig (dis nou op my gesig). Dink u dat dit reg is. Dit lyk vanoggend effens beter. Ek is nie seker of dit 'n allergie of aknee of wat dit is nie. Ek het ook Phenergan pilletjies gedrink en dit lyk beslis beter, maar nog nie heeltemal reg nie. (Lyk my nie hier is 'n Dermatoloog op die paneel nie?) Dankie.
Answer 691 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Des
Moet dit net nie te lank op jou gesig gebruik nie. Dit klink vir my na 'n allergie of 'n ekseem as ek na die medikasie kyk. Gaan sien eerder 'n dermatoloog vroeer as te laat as dit nie beter word nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19424 votes
Vote