Ask an expert
Question

14 Oct 2009

Venlor 75mg
More dokter, ek gebruik Venlor 75mg vir die warm gloede en teer borste a.g.v. ' n baie vroe histerektemie (was 26j) weens kanker selle wat teenwoordig was. Ek kan dus glad nie die hormoon vervangings terapie doen nie, die risiko is te hoog. Nou wil ek van dit afgaan wat dit afekteer my op ander gebiede meer as wat dit my help. Hoe gemaak om dit te los sonder ontrekkings simtome?
Answer 1,354 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Engela
Mens moet dit stadig stop - gaan eers vir 'n maand op 37.5 mg daagliks, en gebruik dan vir 2 weke 1 cap elke 2 de dag, dan kyk jy of jy kan ophou. Jy kan vit B6 100 mg per dag vir seer borste probeer, en black cohosh vir die warm gloede as alternatiewe
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.