Ask an expert
Question

01 Aug 2006

Vergrote Milt
Beste Dokter,

My man het pas vir n sonar geggaan en daar is gesê dat sy milt dubbel die grote is wat dit moet wees? Is dit lewensgevaarlik? Wat is die funksie van n mens se milt en kan mens sonder een leef? My man gooi vreeslik op na alle etes en kla vreeslik van pyn. Baie dankie vir u antwoord. Hy is maar 33.
Answer 27,240 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe Bekommerd
'n Mens se milt maak bloedselle en verwyder ou bloedselle uit jou sisteem - as hy oorywerig raak kan dit vir jou bloedarmoede gee. Mens kan 'n milt verwyder en sonder een leef, mens moet dan net baie versigtig wees vir infeksies soos malaria aangesien die liggaam dan nie so goeie weerstand daarteen het nie. Die vergrote milt kan baie pynlik wees want sy vliesie rondom is baie sensitief vir strekking.
Dit is darem gewoonlik behandelbaar. Search "Splenomegaly" vir meer inligting op wikipedia.com
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9423 votes
No
68% - 19868 votes
Vote