Ask an expert
Question

06 Aug 2008

Verskriklike pyn onder bors
Ek het die afgelope 3 dae ' n verskriklike pyn oner my regter bors by my ribbes. Dit pyn tot agter by my rug. Dit is seer as ek daar druk. Ek hoes ook redelik baie in die aand, die pyn is nog erger as ek hoes. Dit het eers soos ' n wind gevoel wat vassteek, maar dit is noual drie dae en die pyn word net meer. Wat kan die mootlike oorsaak wees van die pyn en wat kan moontlik fout wees met my??????
Answer 12,917 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Eina
Jy kan dalk 'n ernstige infeksie in die long of 'n long embolis hĂȘ - jy moet asb gaan dat jou dokter kan luister en kyk of jy x/strale nodig het, veral omdat dit al hoe erger word.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19431 votes
Vote