Ask an expert
Question

02 Apr 2007

Verwys 1777: Endocarditis???
Alweer ek. Dok het nie my vraag beantwoord nie...

Ek was die hele naweek koorsig/lyfseer/baie moeg en van gister af diarree bygekry, maar dit het darem nou weer bedaar. Keelseer/sinus drup is weg. Intussen sit ek net met 'n permanente hoofpyn, seer nek/gewrigte/voete/enkels/lyf en ek is yskoud en nat gesweet - veral in die aande. Ek wou vanoggend na GP gaan dat hy bloedtoets of iets doen, maar hy is met verlof en kom eers 10de terug.

Ek wil nie my Kardioloog onnodig pla nie (bly 120km ver!) maar wil net weet of ek moet bekommerd wees oor moontlike infeksie? As ek wel 'n infeksie opgedoen het, sal dit vanself weg gaan?
Answer 802 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cornel
Nee dit sal nie vanself weggaan nie - is daar nie 'n ander GP naby nie? Dan kan hulle tenminste net 'n volbloedtelling doen? Sal jou apteker nie vir jou 'n kursus Penisillien kan gee in die tussentyd nie - net vir voorsorg?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19336 votes
Vote